Comments on: 7de Laan: Emma’s Weight Loss

By: kay
yoh, this is so amazing. i’ve been on this eating plan for 4 months and i’ve lost 30 kg. now i can take over the world. yes,it’s expensive but look at how much you spend on junk food. i went from 44 to 34, nothing feels as good as thin feels. my tummy is flat and i look hot

By: G-Girl
Hi Vuyokazi

Could you please send me your e-mail address.

By: Celeste
Hi, sjoe dan is jou man lank…My man het 115kg geweeg voor hy met Cohen begin, hy moet dan 20kg verloor om 95kg te weeg. Ons bly ook in Gauteng, in die Oos Rand, Kempton Park om presies te wees.  Jy het nie dalk ‘n e-pos adress dan kan ons sommer so in kontak bly, myne is celeste@tyris.co.za

By: Manel
hi.  4kg is goed hoor, ek bly ook maar daar.  Ek drink soggens voor ek by die huis uit gaan ‘n half liter water klaar, en deur die dag by die werk drink ek nog 3liter water.  dis nie aldag maklik nie.  Nee, jou tee en koffie tel glad nie as water nie, dit moet skoon water wees, sorry…..

my man sukkel ook maar met die maag, maar hy sal nooit cohen kan doen nie, hy sal morsdood neerslaan.  hy is twee meter lank en weeg 140kg!!  hy hou van sy kos hoor!  In watter area bly jy?  is jy van Gauteng?  ek is van die Wes Rand.

By: Celeste
Hi, ja het weer geweeg, nou maar eers 4kg verloor.  Ek sukkel ook maar met my water, ek drink so 1 litre per dag, dan een koppie tee en 3 koppies koffie, tel dit dan ook as jou water of nie???  Soos ek nou voel kan ek nie meer wag vir die re-feed…Dit voel asof ek al maande op Cohen is.. My man het darem al 9kg verloor, het nog 11kg om te gaan.  Hy is nie eintlik oor gewig nie, hy is groot van bou, dis basies sy maag wat hy onstlae wil raak

By: Manel
hi, dit het goed gegaan dankie.  het jy toe al weer geweeg?  Jy weeg mos Saterdae.  ja ek vermy ekstra oefeninge want die bietjie kossies wat ons eet is nie genoeg vir oefeninge nie.  O jy is toe anonymous….. ek het gewonder wie het ons nou gejoin?  Ek sukkel vandag bietjie met die water, het te laat begin!  My dogtertjie eers vir haar checkup by die ENT spesialis gehad, so toe kon ek nie water drink nie, wil nie heeltyd toilet toe hardloop nie.  Hoeveel water drink jy ‘n dag?

By: Celeste
Hi daar, hoe het dit die naweek gegaan??  Ek het Saterdag oggend via my cell foon ‘n boodskap getik, toe sien ek nou hy wys Anonymous….?? Ons Vrydag en Saterdag het goed gegaan, ons was sondag op ‘n hike gewees, toe moes ons nou extra snaks saam vat want die betjie kos wat ons mag eet sou nie genoeg gewees het nie

By: Anonymous
hi, ja naweke is baie tempting. Ja ons wil ook graag nog die hele julie dieet. Ek wil nog 6kg verloor. Lekker naweek vir jou ook

By: Manel
ja, ek het geweeg, met vier dae se gewone kos het ek nog 800g om te verloor voor ek was toe ek begin gewone kos eet het.  ek is nou weer 4 dae volstoom op die dieet.  so ek weet nie hoeveel ek geweeg het na die naweek nie, miskien baie en het intussen verloor, ek het net nie die guts gehad om my te weeg verlede Maandag aand nie (plaas ek my toe geweeg het).  ek het basies 7kg om te verloor maar gaan dit nog die maand doen sodat ek my refeed in Julie kan doen en klaar kry.

Hoe lyk jou naweek, baie tempting?  Myne is, maar ek gaan kop bo water hou.

lekker naweek vir julle.

By: Celeste
Hi daar, ek het nou in totaal 4kg verloor. Dis nou ons vierde week, so ek is happy on ‘n kilo ‘n week te verloor.  Ja, ek cheat nogal baie, nie so seer deur die week nie, maar naweke. Dis soos ek gese het, ek tel nie op nie, ek verloor net stadiger, maar ek is fine daarmeee.

So jy het nog nie weer geweeg na die hospitaal storie??