7de Laan’s Paula Gives Birth!

Diaan Lawrenson (7de Laan’s Paula) and Jody Abrahams had their baby yesterday 8 June at 8.13 am.  They named her Olivia Rose.

Here are some pictures making the email rounds.

Congratulations to Diaan and Jody!

68 comments on this post.
  1. Rushana:

    Hi there, Congratz ur baby she is to adorable man congratz to u n family.

  2. Riana:

    Baie geluk met die pragtige dogtertjie! Mag sy julle net vreugde verskaf.

  3. Mills:

    Congratulations to the parents. She is so cute. may she grow up to be successful as both her parents.

  4. Avril Kivitts:

    Veels geluk met julle babadogertjie,mag sy net vreugde in julle lewe bring.

  5. Jana Knoetze:

    sjoe sy is pragtig, geniet haar tewyl sy klien is hulle word do gou groot en stout.

  6. madelein:

    hi baie geluk met die mooi dogtertjie

    wat gaan nou gebeur dat jy nou weer moet uit die storie gaan ?????

  7. Lizelle Fourie:

    Baie Geluk julle twee mag sy vir julle baie vreugde bring

  8. Sunette:

    Baie baie geluk met julle pragtige dogtertjie. Sy is rerig beautiful.

  9. Nicolene:

    Veels geluk met jul dogter se geboorte.
    Mag sy vir jul baie vreugde bring en net ‘n seen vir julle wees en eendag net so pragtige mensie wees soos haar mamma.

    Ons gaan jou mis in 7de laan maar hoop jy kom gou terug, waarheen jy ookal die keer gaan verkas ☺

  10. Emileen:

    congrats Jody & Diaan with your baby girl she is cute and adorable enjoy the litte bundle of joy.

  11. Michelle:

    Sy is te pragtig man, julle moet wys nog fotos…sy is kostelik.Lekker speel.

    Mwaa!!!!

  12. Razaan:

    Veels Geluk … the baby is so adorable … Cant wait to have you back Paula on 7de Laan

    Enjoy

  13. EDWINA:

    ek wil n fotos van paula se baba he

  14. Karina:

    Congratulations to both of you. May she bring you joy and love always. May Gods richest blessing be on all three of you now and forever. Take care of her. God gave her to you to take car of, protect and love always.

  15. jjj:

    Cutie cutie. God bless yu. Take good care of her

  16. Nicole:

    Congratulations to the proud mom & dad.. we wish the three of you all the happiness. Enjoy her mom & dad.
    What a blessing kids truly are.

  17. Nicole:

    Congratulations to the proud mom & dad.. we wish the three of you all the happiness. Enjoy her mom & dad.
    What a blessing kids truly are.

  18. Danny:

    What was DIAAN THINGING BUT the baby is cute

  19. Danny:

    What was DIAAN thinkING BUT the baby is cute

  20. Sue Elliott:

    How could she have an affair with a married man?

  21. Khululwa:

    Congratulations guys,

  22. Khululwa:

    What do u mean?

  23. Khululwa:

    Danny,what do u mean?

  24. aziza:

    well done did u have a ashma attack wile giving birth

  25. popo:

    awwww

  26. Michelle Eastern Cape:

    May joy fill your heart.Gods richest blessing for all three of you.Congratulations. She is very very cute. Ag mama!!! Can I have a pick?

  27. Michelle Eastern Cape:

    Veels geluk met julle dogtertjie. Tog to kosbaar en pragtig. Mag God julle ryklik seën, Diaan en Jody. Mag sy baie vreugde bring. Ag mama!!!

  28. mahlatsi:

    wow she is so cute i wish i can take her.god bless you mom,dad and little princess

  29. JENNIFER:

    BAIE GELUK MT BABA SY PRAGTIG NT SOOS DIE MAMMA

  30. zandie:

    omg Diaan ur baby is so cute congrats nd i hope u nd altie on 7de laan work things out

  31. shannon:

    hey jy die baba is soo oulik

  32. nicole:

    ek wonder of dai regtag jody se baba is van dit lyk nie soo nie ma die baba is verskriklik oulik ne

  33. Nadine:

    Hello Diaan I’m family of yours I don’t think we have ever met, Nikkie is my great granny( ouma Nikkie ) and my gran is Ouma liz, congratz on the new baby. I would really like to talk to you more

  34. Roelien:

    Jy het n pragtige baba mwa

  35. Anonymous:

    hi am jamie-lee mckay i love paula playing in 7de laan

  36. fahMEeda:

    Wow uR baBy is cutE nd adOraBle gEz it jCt runz in the genEs bt wow shE’s breath takNg hope all da best as her future

  37. IRENE:

    Paula baie geluk met jul pragtige dogtertjie. Sy is baie pragtig’ Moenie gou weer ‘n baba gaan haal nie die sepie is nie lekker sonder jou.En hou vir Altus.

  38. samantha:

    Jou babe is bje oulik mag sy bje geluk vir jou bring

  39. sandra gibbs:

    hey ek sandra ek kyk elke dag 7de laan en ek love jou paula jy is awsome baie geluk met die baba sy is rerag waar baie oulik kyk mooi na haar hoop sy gaan net soos haar mamma wees en ook so n goeie karakter soos haar mamma wees ons gaan jou baie mis hoop jy kom terug jy maak dat 7de laan rock lots of love sandra

  40. romario:

    baie mooi

  41. magda:

    Hey paula baie geluk met julle baba dogtertjie sy is so pragtig en mooi julle moet haar net mooi op pas en geniet haar sy is n hand vol vreugte en liefde.

  42. izelle:

    i love your baby

  43. nuraan cader:

    Congrats she is so cute and looks just like u

  44. matieho:

    congrets poula she is cute

  45. Elvina:

    Congrats wow such an amazing beauty

  46. ZEILY:

    HI GELUK MET JOU BABY EN MAG SY EENDAG SO LIEFDEVOL WEES O JY

  47. floricca hendriks:

    geluk dame u go gal.

  48. angelo may:

    hey hope your baby bring u 2 alote off oy kids a blessing u go gal

  49. juan m prins:

    geluk paula en ou jodie dus nogal n pragtige knappie kyk mooi agter die baba

  50. suniel:

    baie geluk met jou eerste baba mag sy baie suksesvol wees soos haar ma en pa sterkte vorentoe

  51. charlotte claasen:

    hi veels geluk hoop baba bring baie vreegde

  52. donna:

    Lol want wane wl paula normaal geboorte gee

  53. corrion7:

    Oh she is so cute paula mwah me love u in 7de laan all the best 4 u nd 4 ur next baby

  54. Anonymous:

    Baie g.luk

  55. nealana:

    baie g.luk aan julle baba paula

  56. Minnie:

    Ek is n kk sy is pragtig

  57. busisiwe:

    the baby is so cute

  58. chris olivier:

    hie PAULA i love you on 7delaan i never miss it i live in Botswana and congrats on your baby,but sorry for the baby you lost on the soap i truly love you lols

  59. rickeen:

    jina jou bby is tog te cute

  60. Sonja van der Merwe:

    Baie pratig Paula net soos mamma. Ek love u op 7de Laan

  61. Seante:

    J ht n baie moi baba x is ma 13 jar oud n x hu ni dar vn as j n Altus kwat is vr mekar ni jule is vr mekar bedul ini di stik sterkte met al my liefde mwa

  62. Maggie:

    Veels geluk Paula, geniet die kleinding, sy ispragtig, net jammer jou en Altus se baba.

  63. Jeneke:

    Geluk met julle baby en mag julle baie seeninge ontvang

  64. Catherine:

    Ek kyk 7de laan elke dag mis ni n episode ni maar op di oomblik wil ek dit nie kyk nie as gevolg van Xander hoekom moet dit nou gebeur dat hy feelings vir Bonita het.wanneer kom Paulie terug ek mis haar baie, gaan sy 7de laan verlaat of wat.

  65. Gabby en Lily Keyser:

    Kom terug Pollie kind! Jy is 7de Laan! Ons mis jou.

  66. Glass Pearl:

    Ek stem saam!

  67. Sue-anne;Estelle;Maryna:

    Hi Paula baie geluk met jou baba ons kan nie wag dat jy weer terug moet kom Laan toe nie.Die laan is ni dieselfde sonder jou ni en moet nie soe hard is op Altie nie hy is ook `n mens stekte met die baba.

  68. Karen Vaaltyn:

    Paula 7de laan is nie dieselfde sonder jou nie. Come back please!!!! Altie wag vir jou

Leave a comment